O liewe aarde, fantasties.... watse pittttt--STOP ... Wat 'n halfuur moes wees was toe die heel dag....
Baie dankie Noleen en Chantelle, JULLE skop gat en die plek is beautiful ... sien uit daarna om weer te kom kuier, veral met AL die nuwe beplannings wat daar gaan gebeur...